
dr. Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom, gesels oor vleispryse en –tendense
Loading player...
Senior landbou-ekonoom dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week weer verswak teenoor die Amerikaanse dollar met die Eskom-krisis die grootste faktor. Slagpryse is steeds onder druk en het verder gedaal en daar word voorspel dat dit nog vir ‘n ruk lag gaan bly. Hoenderpryse het effens gedaal in die week. Varkvleispryse se daling het voortgeduur. Die afwaartse tendens kan nog vir ‘n ruk voortduur.