
PM berig oor die Klimmaatslim Ambassadeur-kompetisie vir 2023
Loading player...
Die Klimaatslim Ambassadeur-kompetisie het vir 2023 afgeskop en groot belangstelling bestaan alreeds daarvoor. Die kompetisie sluit op 28 Februarie en finaliste word in Maart aangewys met besoeke wat aan finaliste se plase gebring sal word gedurende April/Mei. Die wenner sal gedurende Augustus vanjaar aangewys word met ‘n boeredag wat ook later daar aangebied sal word. Verlede jaar se wenner was James Faber, die huidige Nasionale Voorstter van die RPO.