Hans-Jurie Moolman gesels vandag oor die aanhou van vee op plase

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, ‘n regskenner, praat oor die aanhou van vee op plase. Die kwessie is tans baie omstrede en Moolman verduidelik die regte van grondeienaars en plaaswerkers. Die reg of toelaat van persone om vee aan te hou, is nie ‘n reg op die titelakte van die grond nie. Moolman verduidelik ‘n paar belangrike kwessies, soos die aantal vee wat toegelaat word, die merk van vee, asook die bekamping van veesiektes, wanneer persone toegelaat word om vee aan te hou op ‘n ander se grond.
19 Feb 2023 3PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes