PM gesels met een van Suid-Afrika se bekendste merinotelers Eddie Prinsloo

Loading player...
Eddie Prinsloo van die plaas Heuningkrans naby Smithfield in die Suid-Vrystaat, is ‘n voormalige SA Boer van die Jaar wat wêreldbekend is as ‘n merinoteler. Prinsloo vertel van die goeie reën die afgelope tyd en volgens hom is die landboutoestande en die goeie wolprys baie gunstig vir die bedryf. Prinsloo vertel ook van sy goeie verhouding met die Koning van Lesotho, wat ook gereeld sy telery besoek terwyl hy ook sy plaas in Lesotho besoek om vee te klas.
21 Feb 2023 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes