
Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense
Loading player...
Senior landbou-ekonoom dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week verder verswak teenoor die Amerikaanse dollar met die rentekoerse wat die grootste faktor is. Slagpryse het verder gedaal en daar word voorspel dat dit nog vir ‘n maand of so laag gaan bly. Melkpryse het stabiel gebly. Hoenderpryse het weer effens gedaal in die week. Varkvleispryse se daling het voortgeduur.