#JouGrootKuier - DroomSindroom

Loading player...
Die manne van DroomSindroom is weer terug in die ateljee en kan ons meer vertel van hulle laaste jaar. Die kerels het soveel groot geleenthede gekry vandat ons laas met hulle gesels het en gee ook vir ons die heel eerste smaakie van hulle nuwe enkelsnit.
8 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Minister Willie Aucamp

Minister van Landbou, Willie Aucamp gesels oor die onwrikbare gees van Suid-Afrika se boere en hoe hulle, ten spyte van uitdagings soos die onlangse vloede, altyd weer vorentoe boer.
21 Jul 17 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 21 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
21 Jul 3 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Doepie ry 'n Ratel

Na Nina se nuus storie oor die weermag voertuie se begrafplaas net buite pretoria het Doepie gedink dit sal nice wees om 'n Ratel te koop. Nina het toe plan gemaak dat Doepie een gaan toets bestuur.
20 Jul 11 min