PM berig oor navorsing oor koeigedrag

Loading player...
Koeigedrag is ‘n studie wat deur navorsers in Suid-Afrika gedoen is en die resultate is baie interessant. Soos byvoorbeeld wanneer koeie gereeld kloustukke afgooi, kan dit ‘n aanduiding wees van iets wat haar irriteer, soos sensitiewe spene of wanneer sy bloot nie gemelk wil word nie. Foutiewe speenvoorbereiding kan ook ‘n belangrike rede wees. Vliegirritasie en ongeaarde elektrisiteit kan nog ‘n rede wees.
23 Feb 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes