PM berig oor ‘n unieke varkboerdery konsep wat in China van stapel gestuur is

Loading player...
Die Chinese varkbedryf het nuwe hoogtes bereik met twee wolkekrabbers wat Hubei-provinsie opgerig is en wat 26 verdiepings elk beslaan. Daar word 25 000 diere per vlak gehuisves en in totaal 650 000 varke wat daar in die “Pig Palace” gehuisves word. Dit is ook in ‘n poging om landbou produktiwiteit te verhoog. Ongeveer 100 000 ton vleis op ‘n slag met ‘n geskatte 1,2 miljoen slagtings per jaar, sal hier verwerk kan word.)
27 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes