Prof. Frikkie Maré gesels vandag oor voedselsekerheid

Loading player...
Senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, Prof Frikkie Maré, gesels oor voedselsekerheid. Hy verduidelik die konsep en brei verder uit oor die vraag hoekom Suid-Afrika landbouprodukte uitvoer na ander lande toe en hoekom nie eerder die produkte plaaslik en binnelands hou nie, eerder as dat dit prysvlakke verhoog.
1 Mar 2023 6AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes