PM berig oor Astral se aankondiging oor groot verliese in die braaikuikenbedryf

Loading player...
Astral Foods Bpk het hul syfers bekendgemaak oor die braaikuikenafdeling se groot verliese as gevolg van faktore soos verdienste per aandeel en na aanleiding van beurtkrag. Tussen R300 miljoen en R400 miljoen se verliese word voorspel. Voorspellings is verder dat verdienste per aandeel tot soveel as 90% kan daal.
3 Mar 2023 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes