PM berig oor ‘n nuwe aanlyn diergesondheid akademie wat onlangs gestig is

Loading player...
‘n Unkieke Suid-Afrikaanse dieregesondheid akademie het onlangs tot stand gekom. Die akademie, wat ‘n eerste vir Suid-Afrika is, sal virtueel van aard wees. Die formeel, geakrediteerde akademie sal praktiese dieregesondheid as opleidingsmodel voorhou asook biosekuriteitskwalifikasies kan toeken.
6 Mar 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes