PM berig oor ‘n wêreldwye vraag na beesvleis wat onder druk is

Loading player...
‘n Wêreldwye vraag na beesvleis is onder druk. Die verbruik van vleis oor die wêreld heen is sedert die Covid-19 pandemie onder druk en het verkope daarvan skerp verlaag. Vleisverkope het ‘n laagtepunt bereik as gevolg van die swak ekonomie en ander faktore. Brasilië, VSA en Argentinië is die beste voorbeelde van rekord-afnames in beesvleisverkope en het hoendervleis nou ‘n sterk mededinger geword.
6 Mar 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes