Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week weer verswak teenoor die Amerikaanse dollar met die rentekoerse wat die grootste faktor is. Eskom speel hier ook ‘n beslissende faktor. Speenkalfpryse het gedaal en slagpryse het gestabiliseer. Melkpryse het stabiel gebly. Hoenderpryse het weer effens gedaal in die week. Varkvleispryse se daling het voortgeduur en bly onder druk.
8 Mar 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes