
#6 Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè, Episode 5: Menstruasie - die sleutel tot jou gesondheid
Loading player...
In hierdie episode ondersoek Cheréne en dr. Adè die wetenskap agter menstruasie en bespreek hoe om dit makliker te maak om te bestuur.