Margaret Sikhulu Shalom House of Refuge

Loading player...
What a wonderful conversation of the work that Margaret does on the streets in Johannesburg. She truly has a heart and love for people in desperate need.
12 Feb 2023 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Erich Shoeman - Grense

In hierdie episode praat Erich met ons oor `n baie belangrike onderwerp en dit is - Grense. Wat is gesonde grense, wat is die mites oor grense, en wat is die verskil tussen vergifnis en vertroue.
17 May 37 min

Erich Shoeman se getuienis

Erich Schoeman, gelowige, eggenoot, Pa, en sielkundige, kom deel sy geloofspad. Hoe hy Jesus ontmoet het, uitbranding in sy werk, re-commitment, en totale oorgawe, tot `n plek van daaglikse vertroue in Hom.
10 May 41 min

Maryke (Episode 2)

Maryke vertel van haar ervaring by die Kamp sonder naam. Hoe sy die Here daar ontmoet het, wat dit beteken om regtig oor te gee, en sy voorsiening ook vir haar uitreik Israel toe.
3 May 37 min

Erich Posthumus

Erich en Lizette gesels oor die groot groot genade van die HERE tydens `n verskriklike ongeluk, oppad terug van `n bedieningsnaweek. SY hand was oor hulle van begin totdat Lizette weer uit die hospitaal kon stap. Prys die Here!
26 Apr 40 min

Maryke Fourie

Maryke deel haar hart oor twee gebroke huwelike, die lang pad van herstel en hoe om te leef in vergifnis. God se genade is in alles genoeg.
12 Apr 38 min