
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Loading player...
Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management en Jaco Prinsloo, senior finansiële adviseur by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.