Die regskundige, Hans-Jurie Moolman, bespreek vandag die Wet op Beroepsveiligheid

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, regskundige wat spesialiseer in grondregte, verduidelik dat werkgewers ‘n verpligting het om werknemers te registreer vir die Wet op Beroepsveiligheid. Die Wet het ten doel om ‘n veilige werksplek te waarborg. Werkers kan onder verskeie omstandighede blootgestel word aan risko's. Dit sluit in beserings aan diens, beserings of siektes opgedoen deur die toedoen van diere, die hantering van gifstowwe en ook die hantering van masjinerie. Moolman verduidelik die implikasies.
13 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes