Dr. Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom, gesels oor vleispryse en –tendense

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die waarde van die rand het effens gestyg. Beesvleis- en speenkalfpryse het gedaal. Stoorlammers se pryse het gestyg. Dit bly duurder om produkte by verbruikers uit te kry as gevolg van faktore soos die energiekrisis, swak infrastruktuur, ens. Slagpryse kan steeds onder druk bly. Bokpryse het weer effens gedaal in die week terwyl varkvleispryse se pryse weer sywaarts gebly het.
15 Mar 2023 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes