15 Maart 23 - Wereld Kontak dag - is daar lewe daarbuite, kan ons kontak maak?

Loading player...
Is hulle werklik? Kom hulle uit die buitenste ruimte? Kan ons met HULLE kontak maak?
Die raaisel van UFO's en lewe buite die aarde, bly ons fassineer.
Vandag vier ons die pogings wat gemaak is om kontak te maak met vreemde lewende wesens.
15 Mar 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: 🌿Die Omgewing in Fokus!🦌 - 29 Mei 2025

🌿Omgewing in Fokus!🦌 In Kus tot Kruin vandag gee Fred vars omgewingsnuus en onderwerpe wat jou sal laat nadink. 🐾 Waarom is genadedood soms geregverdig vir oseaandiere? πŸšΆβ€β™€οΈ Die waarde van staproetes reg in jou eie omgewing. 🐘 Die verrassende verskyning van ’n **olifantrob** in die strate van Gordonsbaai. πŸ¦Œβ€¦
29 May 15 min