PM gesels met Dr. Pieter Taljaard van Graan SA tydens die organisasie se jaarlikse kongres

Loading player...
Dr. Pieter Taljaard is die Hoof-itvoerende Bestuurder van Graan SA. Tydens die jaarkongres van die organisasie, het Taljaard verwys na die ses strategieë wat vir Graan SA belangrik is. Hy brei uit hieroor en verduidelik hoe die regte kommunikasie op die regte tyd en op die regte platforms van belang kan wees. Taljaard verwys ook na voedselsekerheid en die bekostigbaarheid van voedsel. Hy gesels ook oor die rol van waardekettings en die uitdagings waarmee graanprodusente gekonfronteer word.
16 Mar 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes