
PM berig oor ‘n voerkraaluitdaging wat onlangs plaasgevind het
Loading player...
Die voerkraalbedryf het onlangs ‘n interessante uitdaging gehou. Die kompetiisie is geïnisieer deur Onderstepoort Voerkraal. Love-me-Tender is as die uiteindelike wenners aangewys. The Loin King was tweede en Need for Feed was derde.