
Danie Rossouw Rugbyweek vanjaar 10 jaar oud
Loading player...
Die jaarlikse Danie Rossouw Rugbyweek vind vanaf Saterdag tot Woensdag in Witrivier plaas. Nico Bekker, die rugbyorganiseerder van Hoërskool Rob Ferreira vertel meer.