Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die waarde van die rand het effens gestyg. Beesvleis- en speenkalfpryse het effens gestyg. Slagpryse kan opwaarts beweeg na Paasnaweek. Stoorlammers se pryse het ook verder gestyg. Slagpryse kan steeds onder druk bly. Wolpryse het ook gestyg. Bokpryse het weer effens gedaal in die week terwyl varkvleispryse se pryse weer afwaarts beweeg het.
22 Mar 2023 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes