
Wat jy kan doen om kragmasdiefstal te help bekamp
Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Stefanie Jansen van Rensburg, kommunikasiebeampte van Eskom, oor die impak wat die diefstal van staalkomponente aan kragmaste op dienslewering het.