
PM berig oor beter suiwelpryse vir Australiese produsente
Loading player...
Die supermark reus, Coles, het besluit om beter vergoeding aan produsente te bied, wat tot 22c per kilogram meer uitwerk as die huidige pryse. Coles het middel Januarie aangekondig dat hulle die pryse van suiwelprodukte gaan verlaag tot by die Paasnaweek, sodat die verhoogde inkomste produsente kan verseker van beter pryse en meer volhoubaarheid.