#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Begrafnisondernemer

Loading player...
Lize Bothma is 'n begranisondernemer en sy vertel ons vandag meer oor haar beroep en waarom sy besluit het om die roete te volg. Dit vat 'n baie spesiale soort persoon om die werk te doen met die liefde en omgee soos sy dit doen veral wanneer daar soveel oomblikke is wat mens se hare laat regop staan.
27 Mar 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min