
Banke finansier al hoe meer kragstelsels vir besighede
Loading player...
Herman De Kock, uitvoerende hoof van verkope en dienste by Nedbank Kommersiele Bank gesels oor vooruitsigte vir die ekonomie en finansiering van kragstelsels vir besighede.