
Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse, wat tans onder groot druk is. Pryse het skerp gedaal. Beide wit- en geelmielie-spotpryse het hierdie week verder gedaal. Sojaboonspotpryse het week-op-week skerp gedaal. Meer sojabone as mielies kan hierdie seisoen geplant word. Sonneblom spotpryse het weer sywaarts beweeg hierdie week. Koringpryse, sowel as sorghum het ook verder gedaal hierdie week.