Pieter Moller berig oor die grootste pampoen by vanjaar se Pampoenfees in Heidelberg

Loading player...
Ons berig oor die grootste pampoen wat vanjaar met die louere weggestap het tydens die Pampoenfees in Heidelberg, Wes-kaap. Die wen-pampoen het meer as 900kg geweeg en die wenner,, 'n plaasbestuurder van die omgewing, wat R20 000 as eerste prys ontvang het, verduidelik hoe hy die pampoen kweek.
13 Apr 2023 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes