Trek jou hardloopskoene aan vir die Suwala Screaming Monster
Loading player...
Die Sudwala Screaming Monster vind op 29 April plaas.
Ada Ströh, die voorsitter van die Legogote-hardloopklub wat dit aanbied, het saam met Eddie Hall, die ondervoorsitter, met Gerhardt gesels.