
"Grease" vertoning Vrydag ten bate van Care Buddies
Loading player...
Die Care Buddies het met Bingelela hande geneem om Vrydagaand met ‘n spesiale inry-vertoning van “Grease” fondse in te samel om bejaardes in die dorp mee te bederf. Felicity Lange en Petro Bekker gesels met Andri.