
12% van die wêreld se energie word nou uit son- en windkrag opgewek
Loading player...
Mercia Grimbeeck, raadslid van die Suid-Afrikaanse windenergievereeniging (SAWEA) en direkteur van ontwikkeling by Enertag gesels oor hernubare energie wat rekordhoogtes bereik.