Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het effens verswak hierdie week. Beesvleis- en speenkalfpryse het effens gestyg. Stoorlammers en karkaspryse het effens gestyg. Produsente melkprys het effens gestyg. Plaaslike wolpryse het ook weer verder gestyg. Hoendervleispryse het ook effens gestyg en varkvleispryse het gewissel. Bokpryse het weer effens gestyg in die week.
19 Apr 2023 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Voorsorgmaatreëls BKS

Pieter Möller gesels met Christopher Havenga van die Boran Telersgenootskap om uit te vind watter voorsorgmaatreëls getref word teen die huidige bek-en-klouseer uitbrekings…
30 Jun 11PM 1 min

Kameelmelkboerdery: Episode 4

In ons reeks oor kameelmelkboerdery, gesels PM verder oor die produkte en onder andere die verskil in smaak teenoor koeimelk.
29 Jun 11PM 2 min

Wildskosfees

Pieter Möller gesels met die bekende eienaar van 'n gasteplaas wat jaarliks 'n gewilde Wildskosfees aanbied.
25 Jun 10AM 3 min