
Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse, wat tans onder groot druk is. Pryse het skerp gedaal. Beide wit- en geelmieliespotpryse het hierdie week verder gedaal. Sojaboonspotpryse het week-op-week weer skerp gedaal. Meer sojas as mielies kan hierdie seisoen geplant word. Sonneblomspotpryse het weer afwaarts beweeg hierdie week. Koringpryse, sowel as sorghum het ook verder gedaal hierdie week.