Clicks hou ondanks die pap ekonomie steeds aan om nuwe winkels te open

Loading player...
Bertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor die groep se finansiële resultate, die impak van beurtkrag en nuwe winkels.
20 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord luisteraarsvrae.
10 Oct 11AM 22 min

Die beurs verloor nóg 'n notering

Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die kommoditeite, Pick n Pay se aandeelprys, en Adcock Ingram se notering wat tot ’n einde kom.
10 Oct 11AM 12 min