PM berig kortliks oor die landbou-afdeling van Bloemskou wat hierdie week begin

Loading player...
Bloemskou is vanjaar 140 jaar oud en dit het ontstaan as ‘n landbouskou, wat vanjaar weer meer as 6000 stuks vee trek. Verskeie Nasionale- en ander kampioenskappe gaan vanjaar weer plaasvind tussen 27 April tot 6 Mei. Van Arabier- en skouperde tot verskeie bees- en skaaprasse se kampioenskappe, vind weer vanjaar plaas en tot 70 000 toeskouers word verwag vir die 10 dae van Bloemskou.
24 Apr 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes