
Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se graanpryse, wat tans onder groot druk is. Pryse het weer skerp gedaal. Beide wit- en geelmielie se Julie-spotpryse het hierdie week oor verder gedaal. Sojaboonspotpryse het week-op-week weer skerp gedaal. Sonneblomspotpryse het ook weer afwaarts beweeg hierdie week. Koringpryse, sowel as sorghum het ook verder gedaal hierdie week.