
PM berig oor renosterstroping in Namibië
Loading player...
Renosterstroping in Namibië het in die laaste jaar rekord hoë syfers gehaal, wat nie goeie nuus vir die wildbedryf van die land is nie. Die Namibiese toerismebedryf ly ook daaronder. Die meeste van die stropings het voorgekom in die Etosha gebied, wat die rede tot kommer vergroot het vir veiligheidsinstansies en die behoud en toekoms van wildbewaring in die land.