
Hans-Jurie Moolman, 'n grondreg kenner, gesels oor sekwestrasie en insolvensie
Loading player...
Hans-Jurie Moolman, grondreg kenner, gesels oor sekwestrasies en insolvensie en die wyses waarop skuld ingevorder word. Die inligting word gedeel na aanleiding van groot omstredenheid onlangs, toe landbougrond, vee, bates, ens deur sekere prosesse "teruggeneem" is en bewerings van onwettige aksies gemaak is. Moolman gee perspektief en die rol van die reg.