
Gospelsangeres vertel oor mishandeling, pyn en restourasie
Loading player...
"Ek was verslaaf aan slaappille" vertel die bekende Gospelsangeres, Bella, terwyl sy 'n openhartige gesprek met Jenna-Leigh Bilong op Elevated voer. Luister na dié getuienis van genesing, die herstelpad en oorwinning.