Waarom vra Jesus 3 maal ?

Loading player...
Johannes 21:15-17
Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?” “Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Laat my lammers wei.” Jesus vra hom weer 'n tweede keer: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief?” “Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Pas my skape op.” Jesus vra hom die derde keer: “Simon seun van Johannes, het jy My lief?” Petrus het bedroef geword omdat Jesus hom die derde keer gevra het: “Het jy My lief?”, en hy antwoord Hom: “Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Laat my skape wei.
28 Apr 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Persecution for our faith

Braam Klopper and Stewart Gordon discusses the theme: persecution comes with the territory of faith
3 Jul 21 min

Geduld

Braam Klopper gesels vandag oor die groot tema: Geduld
12 Jun 18 min

Pinkster - 'n nuwe era

Braam Klopper vra vandag die vraag: verstaan jy wat jy lees ten opsigte van die uitstorting van die Heilige Gees en die implikasies daarvan vir die begin van die Christelike kerk?
29 May 21 min