Kirkwood: 'Ons skuld onsself 'n goeie wen'
Loading player...
Die Airlink Pumas speel môre om 13:00 by Nelspruit Rugbyklub teen die Griffons.
Kaptein, Shane Kirkwood, sê die span skuld hulself 'n goeie vertoning.
Hy en hulpafrigter, Riaan Lamely, het in die ateljee kom kuier.