Prof. Frikkie Maré gesels oor die afgelope week se reën en El Nino se effek op die landbou

Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom, verbonde aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die afgelope week se goeie reen. Hy noem die feit dat ‘n El Nino-verskynsel voorspel word vir die volgende 2 tot 3 jaar en dat ondergemiddelde reënval vir daardie tydperk voorspel word. Om ‘n droogte te verhoed, is daar nie veel wat ‘n produsent kan doen nie. Diere se getalle kan onder andere verminder word en die veld kan klaar beter bestuur en benut word, wat kan beteken dat kos langer beskikbaar sal wees.
9 May 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes