#JouGrootKuier - Monique Steyn

Loading player...
Een van die juwele van Afrikaanse musiek, Monique Steyn, kuier vandag saam ons in die ateljee om bietjie te gesels oor haar rol in die Kontrak 3 en ook wanneer ons bietjie nuwe musiek kan verwag. Sy blaas ons ook weg met n paar akoestiese nommers in die ateljee.
10 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min