
Episode 7 – Trap daai remme as dit by padveiligheid kom
Loading player...
Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer oor die belangrikheid van jou voertuig se remstelsel en oor die tekens wat kan aandui dat iets fout is.