Akademia kry jou reg vir die toekoms

Loading player...
Hoëronderrig bly belangrik en daar's deesdae soveel opsies om van te kies. Hoe maak mens seker dat jy nie die spreekwoordelike kat in die sak koop nie? Jeanmarie van Niekerk, studentewerwer van Akademia kuier op At Lunch om 'n paar vrae te beantwoord...
18 May 2023 Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

John Deere aanbieding by NAMPO 2024

Yolanda Maartens gesels met Hentie Breedt, Bemarking en Kommunikasie bestuurder van John Deere oor die belangrikheid van hulle deelname by Nampo, sowel as nuwe trekkers.
14 May 2024 4 min

John Deere nog by Graan SA se Nampo Oesdag

Yolanda Maartens gesels met Glenys Millingham, naverkopediensbestuurder Afrika, Midde-Ooste van John Deere oor "Centralised Connected Support" wat by hulle naverkopediensstalletjie aangebied word.
17 May 2024 3 min

Global Wellness Enterprises nog by Graan SA se Nampo Oesdag

Yolanda Maartens gesels met Marnitz Marais, Direkteur en Sonja Marx, Bestuurshoof van Global Wellness Enterprises oor die "Sculptzone Business Package" saam met Global Wellness Enterprises en wat die "Renasculpt" so effektief maak.
17 May 2024 7 min