PM het verlede week met ‘n oud-Springbokrugbyspeler by Nampo gesels wat deesdae ook ‘n skaapteler is

Loading player...
Theo Oosthuizen, ‘n oud-Springbokrugbyspeler, het begin met die teel van die Letelle-skaapras en vertel van die kenmerkende eienskappe van die skaapras. Die ras is ook veeldoelig en behalwe vir die fyn wol, is die skaap ook bekend vir sy fynvleis. Oosthuizen vertel ook van die skaapras se aanpassing by klimaatstoestande wat meer droog is en dat dit ook goed vertoon in kouer dele van die land, soos by Stutterheim in die Karoo.
22 May 2023 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes