
Volwasse spanning en die effek daarvan op jou oudag
Loading player...
Yolanda gesels met Sanja Van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor spanning, en met 74% van mense wat meld dat hulle nie die vlakke van spanning in hul lewens kan hanteer nie, is bewusmaking en ondersteuning nou belangriker as ooit.