
Angstigheid by kinders
Loading player...
Daar is ‘n ontstellende neiging dat kinders so jonk as agt jaar oud vlakke van angs toon. Yolanda gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI.