2023 Pinkster - Deel 3 van 4

Loading player...
Ons kyk in die reeks na ’n vreemde droom, wat iemand gehad het, wat ons help om warmhartigheid prakties te verstaan en daag ons uit om verskilmakers te wees waar ons beweeg.

PINKSTER 2023:

Tema 1 - “Die Tramplolien” - Die waarde daarvan om nie “Wireless Ministry” te doen nie.

Tema 2 - “Wickus van die musiekwinkel” - Die waarde daarvan om jou las vir iemand te gee om te help dra.

Tema 3 - “Bill Cosbey” - Die waarde daarvan om mense uit bome te roep.

Tema 4 - “Die klitsgras in die kous” - Die waarde daarvan om te vooruit te dink.
24 May 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Reis deur Efesiërs - Deel 1 (01 Februarie 2026)

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs Vir die volgende ruk gaan ons saam uit die boek Efesiërs preek en nadink. Hierdie Sondag se erediens is ’n inleidende diens waarin ons kyk na die struktuur van Efesiërs, asook die skrywer en eerste lesers van die brief. Ons staan ook stil by belangrike…
1 Feb 27 min

Kinderdiens - 25 Januarie 2026

Prediker: Nadia Muller Teks: Markus 3:13-19 Tema: Het Jesus ’n bynaam vir jóú? Net soos met Jesus se dissipels, roep Hy elkeen van ons ook op die naam. Hy ken ons en wil ons gebruik. Hy nooi ons om saam met Hom aan tafel te sit – aan die nagmaalstafel…
25 Jan 24 min

Erediens - 18 Januarie 2026

Prediker: DJ Muller Teks: Verskeie Tema: Waardes vir die kerk én die lewe Eenvoud, egtheid, inklusiwiteit en diensbaarheid is ons gemeente se waardes. Dit vind duidelik neerslag in hoe ons gemeente-dinge doen, maar wat as hierdie waardes ook in jou lewe by die huis en werk as rigtinggewers dien? Het…
18 Jan 41 min

Hervormingsdiens - 26 Oktober 2025

Prediker: DJ Muller Teks: Lukas 18:9–14 Op verskillende vlakke is ons as gelowiges geanker in iets wat standvastig is. Ons protestante kerktradisie is byvoorbeeld een so anker. Ons vier vandag onder andere hierdie anker, maar ons gaan ook soek na die grootste anker waarsonder ons vir seker nie kan oorleef…
26 Oct 2025 32 min

Erediens - 12 Oktober 2025

Prediker: DJ Muller Teks: Lukas 17:11–19 Tema: Jesus “on demand” Tien siekes word in ’n oomblik genees - maar net een van hulle snap wat regtig gebeur. Is hierdie tendens vandag nog waar? Draai ons na Jesus net wanneer ons Hom nodig het? ’n Verhouding met die enigste ware God…
12 Oct 2025 37 min